.

Zoerdoef Makiti

Function @ The Junction Plot 105, Apiesrivier Rd, Pretoria

Ons is meer as dankbaar dat julle ons geleentheid bygewoon het.  Ons hoop dat julle die ervaring geniet het.

Zoerdoef Country Dag

Goeie dag, ons wil u bedank vir die bywoning van die Zoerdoef Country Dag. Ons hoop dat u dit geniet het, en sien uit daarna om u by die volgende geleentheid te sien. Ons waardeer u ondersteuning opreg.