Namens Zoerdoef en Function at the Junction will ons Dankie sê aan almal wat ons Hope4Ruben -geldinsamelingsgeleentheid bygewoon het. Julle oop hande en harte maak ‘n verskil in die lewens van kinders met kanker. Ons sou dit nie sonder julle kon doen nie.