.

Zoerdoef Country Dag

Goeie dag, ons wil u bedank vir die bywoning van die Zoerdoef Country Dag. Ons hoop dat u dit geniet het, en sien uit daarna om u by die volgende geleentheid te sien. Ons waardeer u ondersteuning opreg.  

Hope4Ruben Fundraiser

Function @ The Junction Plot 105, Apiesrivier Rd, Pretoria

Namens Zoerdoef en Function at the Junction will ons Dankie sê aan almal wat ons Hope4Ruben -geldinsamelingsgeleentheid bygewoon het. Julle oop hande en harte maak 'n verskil in die lewens van kinders met kanker. Ons sou dit nie sonder julle kon doen nie.